Loading...

Afrikaanse radio stasies



W3.CSS Template
 

Afrikaanse Radio Stasies

Welcome to Radio SAM Broadcaster Germany Our Top Afrikaans Radio Stations from Germany


 



   
Hi Every one who loves our Music and our DjS ,we will be broadcasting live on Radio SAM BROADCASTER GERMANY ,live ,Radio SAM broadcaster Germany will be the Main Radio Station ,Radio SAM broadcaster has many adds that we have added and we will have 2 websites one in English and 1 in German, with plenty links to tune into our radio station ,this is radio SAM Broadcaster Germany ,Welkom Welcome and Willkommen ,live around the world 24/7 , We will tweet and broadcast:

Radio Springbok Germany



Radio Springbok uit Duitsland is n aanlyn stasie wat 24/7,
Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.




Radio Springbok Germany, May 2, 2016
About Us

 

We are  Great Radio Station, With alot of Good Music ,and Great Websites and Partners we would like to Share for all Music Lovers
.Radio Springbok Germany, Former of 5  Afrikaans Internet Radio Stations in Germany run by Zeno Media. Radio Voortrekker Stereo, Radio Afrikaans Stereo , Radio Eendrag Germany and MRPTV-LIVE Germany . System administrator (web hosting) / Web Developer, AndreasDezius.

 Radio Springbok Germany is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

 
Radio Springbok  is jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar. radio stasie
Radio Springbok is ‘n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januar 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet . Radio Springbok spog met ‘n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met ‘n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 1 Januar 2020. Radio Springbok het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020..Radio Springbok fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in die groter Germany omgewing. By LEKKER FM word elke luisteraar gemotiveer om ‘n positiewe uitkyk en houding te ervaar teenoor ons pragtige land, sy mense, sy diversiteit en sy lewe. Radio Springbok programme wissel van suiwer vermaak tot interessante en tot-die-punt aktualiteits-programme wat die luisteraar ingelig hou oor wat plaaslik en wêreldwyd gebeur. Gereelde nuus-, verkeer- en weerberigte is baie gewild en die musiek is topgehalte LEKKER kontemporêre Afrikaans en Engelse treffers, met ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrikaanse talent.Radio Springbok bied nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl, aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike gemeenskap van groter Pretoria te weerspieël. Ons speel LEKKER-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars.

Skakel vandag nog in op Radio Springbok en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie

Skakel in op Radio Springbok in Germany en omgewing, of luister via internet of een van ons selfoon platforms.

Radio Springbok - Dit kan net LEKKER raak!!!

 

 



Radio Springbok uit Duitsland is n aanlyn stasie wat 24/7,
Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.



 
Radio Voortekker Stereo, May 2, 2021


groete van radio voortrekker stereo as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 6 RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die 6 stasies...

.

 

Nam van Sangers en Bands,VIR ONS SANGERS EN BANDS

Hoekom moet jy op LEKKER FM Radio Voortrekker Stereo adverteer?

Die antwoord is baie eenvoudig! Jou besigheid is vir ons belangrik!Radio Springbok Germany  bied 'n bekostigbare advertensiemedium wat 'n massa-gehoor in beide Afrikaans en Engels kan bereik. Ons multi-media advertensiebenadering bied 'n ideale geleentheid wat individueel vir jou, die adverteerder, saamgestel word. Dit bied aan jou besigheid (klein of groot) die geleentheid om jou teikenmark oor radio, en digitale en sosiale media platforms, gelyktydig te bereik - volgens jou voorsiene begroting!

Radio Voortrekker Stereo
 produk!
Wees die eerste nuwe of kleinsake-eienaar om jou een-jaar radio-advertensieveldtog met ons te registreer, en ons sal jou webwerf ontwerp en publiseer op 'n baie lae koste, insluitend  e-pos adresse. Om jou selfs verder te help, sal ons al jou sosiale media bladsye met jou webwerf aaneenskakel, sodat jy onmiddellike regstreekse skakels het om jou webwerf op datum te hou. Kontak ons vandag nog om seker te maak jou besigheid word raakgesien! (Kliek Hier)

Hoekom radio?Die volgende kan jou help om 'n suksesvolle radio-advertensie veldtog te hê:

Frekwensie van advertensies"Gryp jou verbruikers aan die oor, en hul harte en gedagtes sal volg! " Andreas Dezius
In kort: 'n kommersiële radio-advertensie moet verskeie keer gespeel word voordat dit insink in die gedagtes van die luisteraar. As jy van plan is om jou kommersiële handelsflits een keer per week vir 'n maand lank te skeduleer, sal dit nie voldoende wees om jou produk tot aan die toppunt van jou teikengehoor se gedagtes te bring nie.Die suksesvolle radioveldtog bestaan uit 'n kommersiële flits wat aanvanklik vir meer as een keer deur die loop van 'n dag uitgesaai word, in teenstelling met een of twee keer per week.

Ken jou teikenmark se programskedule inskakel . Dis sinvol om jou parfuumwinkel byvoorbeeld tydens 'n tipiese huisvrouprogram te adverteer. Daarom sal jy nie 'n hardeware-en gereedskapswinkel in dieselfde gleuf adverteer nie. Jou vaardigheid om die teiken te tref is noodsaaklik vir elke advertensie wat jy skep . Daarom moet jy seker maak dat jy weet waar jou teikenmark op Radio Springbok Germany

Radio Voortrekker Stereo se ervare media-strateeg sal jou help met die keuse van die regte programme en skedules om die beste waarde uit jou produk en bemarkingsveldtog te verkry. By langer veldtogte, kan jy selfs jou radio-flitse rondskuif om te probeer verseker dat jy deur 'n wyer teikengroep gehoor word, sodat die sukses van jou belegging verhoog word.

Vervaardiging van kommersiële flitse. Vervaardiging van radio-advertensies is eenvoudig en baie koste-effektief. Jy moet twee basiese elemente hê: 'n teks en 'n talentvolle stemkunstenaar. Maar wees versigtig om nie bloot net 'n paar sinne uit te skryf en dan jou vingers te kruis met die hoop dat jou advertensie die merk sal tref nie. Onthou: radio is die teater van die gedagte. Jou flits se sukses maak staat op duidelike inligting , spraak en klank wat jou besigheid vanuit die klankrommel lig en jou naam in die geheue van die luisteraar ets. Onthou , frekwensie is die sleutel! So maak seker dat jou advertensie in die kol is en jy sal die verbruiker se aandag die eerste keer trek. Navorsing toon dat dit ‘n paar keer neem voordat die verbruiker uiteindelik verstaan wat jou maatskappy behels. Dit is daarom belangrik dat jou advertensie sal uitstaan en jou boodskap herhaaldelik sal dra.

 

 Radio Afrikaans Stereo 2021



Radio Springbok uit Duitsland is n aanlyn stasie wat 24/7,
Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.



 
Radio Afrikaans Stereo Feb 2021

 

Radio Eendrag Germany







Radio Springbok uit Duitsland is n aanlyn stasie wat 24/7,
Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.




Radio Eendrag Germany, April 23, 2016
 

Mrptv-Live South Africa



Radio Springbok uit Duitsland is n aanlyn stasie wat 24/7,
Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.




MRPTV-Live, Oct 7, 2017
MRPTV-LIVE
Gone are the days of wondering where to go , or are you going to miss out, Or dare we say, that you missed out on a life changing event….No need to go to different websites, only here, one place….all in one.

  MRPTV-LIVE strive to work closely with all different artists and their support to give you up to date fixtures as they happen, so you can plan and attend. ‘ MRPTV-LIVE’ wants to be part of your journey to that life changing event. Even more, follow us on social media and let’s share that special life changing event.
We built ‘MRPTV-LIVE’ for YOU…….. For you to NEVER miss that amazing event. We strive  to, at all times, try to take the hassle out of finding out where that favourite artist is performing, have a look at some other artists also performing, and at what venue it is going to be held, at what time, and maybe it will be the end of life as you know it.

 

 

 


 

Andreas Deius

Andreas Dezius

Andreas Dezius .Welkoms Welcomes and Willkommen to Radio SAM Broadcaster Germany ,Your 5 top Afrikaans Radio Stations from Germany ,With great Afrikaans Music and German Music ,Direct from Germany on 1 of our Radio stations ,If you Like one of our Afrikaans Radio Stations, Just 1 click away from you , and you will enjoy our Afrikaans Music.and go to our Radio Station .


Afrikaans Radio Stations to Tune-In

  • Radio Afrikaans Stereo
     


  •  

Advertise









Tags



 

Afrikaans Singers

 






 



 

Follow Me


Subscribe

Enter your e-mail below and get notified on the latest blog posts.

SUBSCRIBE

Join my mailing list to receive updates on the latest blog posts and other things.

Powered by Radio SAM Broadcaster Germany